Daar was vanjaar honderde inskrywings vir die ATKV- en JIP-gedigtekompetisie.
Julle het geskryf oor alles van hartsake, tot die politiek, musiek, skoolgaan en die toekoms. Ons moes omtrent kopkrap om die finaliste, wat deur professionele digters beoordeel sal word, te kies.
0
opmerkings