Matrieks in Margate

  • 6
    like dit
  • 5
    like dit nie
Seks, dwelms en voorbehoedpille - wat vang matrieks tydens hul vakansie aan?

Gebruikers Kommentaar (11)


  • 1 month ago
    Dis skokkend om te sien hoe sommige meisies en seuns hulle self kan gedra... slegte gedrag man!! julle gooi jul name weg!

  • 4 months ago
    dis siek man
  • Mr C
    5 months ago
    Ek het self nounet met skool klaargemaak, en dit is afgryslik om te sien hoe my mede skoolverlaters so drink en rook en te kere gaan.

    Daar is beter dinge as om gesuip te raak mense!!!

  • 5 months ago
    Kyk van waar af is die mense in die video... en ja gladnie shocking. ek was al op matriekvakansie in Margate en die jaar daarna by Balito se matriek rage, en dis baie beter, meer ordentlik, georganiseerd en veilig margate is COMMIN!!!
  • Candy*
    5 months ago
    Annica, eke stem heelemal saam met jou, dit wat hier bo gebeur is rerig vreeslik erg en skokkend!!* Geen matriekvakansie behoort so rof te raak nie ongeag die vryheid wat 18 jariges het* Waarheen is die waardes en wat het geword van respek????* Ek skaam myself om met die jeug van vandag geassosieer te word!!*
Bladsy 1 van 3
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar