MTBS 2010

  • 4
    like dit
  • 0
    like dit nie
As jy dit gemis het, kan jy dit nou hier sien! MTBS 2010.

Gebruikers Kommentaar (6)

  • Michael
    12 months ago
    .....Net 1Skool vir my......STELLIES!!!!!Gaan vir 'n hatrick. Julle, ONS KAN!!!!!STELLENBERG BO!!!!
  • STELLENBERG
    22 months ago
    STELLENBERG IS MAAR NET DIE BESTE OOIT EN GAAN WEER DIE MTBS WEN DAAROOR IS EK SEKER!!!!!!!!!
  • garth
    23 months ago
    wel, DF was en is nog steeds die BESTE. GEEN ander skool het al ooit al twee bekers op een slag gewen nie behalwe...DIE GROOT en MAGTE DF Malan!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    ek was gelukkig om 3 uit 5 van my MTBS ervarings as n leerder daar dit te ervaar....n DUBBELE OORWINNING

    Stellenberg het nog altyd in DF se skdu beweeg...Bellville en Tiere...ag julle is maar net daar om die naam van die byeenkoms te voltooi

    Het TIERE al ooit een beker gewen...?

    So stellies next year DF is taking it home AGAIN...both trophies that is
  • Marina
    24 months ago
    Susan Gerber: Hoe oud is jy nou? As jy 'n bietjie rond vra sal jy uitvind dat Bellville se meisies skool rokke was voorheen maroon in die somer! Daar's beslils maroon in die skool se klere. Kry volgende keer asb eers jou feite reg!! GO BELLVILLE, JULLE ROCK!!!!

  • 24 months ago
    Ek stem fantasties!!!!! Bellville julle is almal SUPER STARS!!!! Maroon is in hulle sport klere daarom was dit PERFECT vir die MTBS atletiek, baie creative!!!! BELLVILLE JULLE MOES WEN!!!!!!!!!!
Bladsy 1 van 2
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar