Kyk Hier
Reviews
Sport
Blogs
Video's
Kiekies
Skolenuus
Rockspaaider
Events
Wen
Username:
Password:
Die Antwoord - Zef Side
Deur:
Rozanne Els
| 10 Feb 2010
7
like dit
1
like dit nie
Die Antwoord in hul hood. Check die video uit...
Jou vriend se naam:
Sy email adres:
Jou naam:
Jou email adres:
Boodskap:
Gebruikers Kommentaar (
7
)
Belinda Preston
3 months ago
Ek love hierdie band net omdat hulle so eerlik en normal is
Teleurgestel
5 months ago
Glad nie beindruk nie... die groep wil net aandag trek want dis 'n klomp gemors.
5 months ago
... GLAD NIE BEINDRUK NIE DINK DIS 'N KLOMP GEMORS!
Een van die p...........lle
5 months ago
Die dae van Noag was dieselfde, maar die ark is gebou en net die wat daar in gegaan het, was gered. Hoewel Noag ook dalk soos 'n p......l gelyk het vir baie mense met sy skuit op droeë grond. Tog was hy in die wil van God! Hierdie groep is besig om wat vieslik is aanneemlik te maak vir mense. Die vrug wat ontwikkel op mense se lewens wat die musiek voorstaan en dit geniet is sleg en boos. Geen gesonde vlees kan rioolwater drink en gesond bly nie. Ek is diep besorg in my hart oor die tipe materiaal wat my kinders aan blootgestel word. Daar is 'n fyn lyn Jip oor wat sensasie is, en wat 'n samelewing moreel afbreek. JIP dink hierdie ouens is supercool in hul optrede, maar dis sielsvernietigend!!!
Outannie
5 months ago
Kyk, eks al 45, en jip, dis willewargtags, en whatookal, maar om nou amper te wil bybelversies insleep by iets wat actually entertainment is, is darem eens te vel. Die Seun van die Mens... Liewe genaaaade. Sal die Gristene asseblief ophou om hulle self soos poepolle te laat lyk? Hou jou geloofs opninies vir jouself. Die wat nie belang stel nie, stel nie belang nie. Doom en gloom waarskuwings van fire en brimstone gaan nie help nie. Met dit en Calvinisme en die Rooi Gevaar is die meeste van ons klaar. Volg die voorbeeld van die ander gelowe. Die Buddiste, die Moslems.. Het een van hulle nou al hier gekerm? Live en let live, en laat die Here vir die res sorg. Ek dink nie dat Hy eens so upset is nie. Hoe sal mens weet? Moet net nie namens Hom besluit nie, asseblief. En ja, ek is ook n Gristen. En vol LIEFDE. Dis lekker hoor. Try dit.
Bladsy 1 van 2
<< Vorige |
Volgende
>>
Naam:
Epos adres:
Lewer Kommentaar
Tik jou kommentaar hier in...
Top Videos
Top voted videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(42)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(24)
Willim Welsyn - Die Wolwe het belowe
(15)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(14)
Die Antwoord - Zef Side
(7)
Van Diens Af - Hou my vas
(7)
Jack Parow - Cooler as Ekke
(6)
Dronk vrou val op treinspoor.
(5)
The Sick Leaves - 'Coz you like it
(5)
Lady Ga Ga se nuutste
(4)
Mees bespreekte Videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(21)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(8)
Die Antwoord - Zef Side
(7)
MTBS 2010
(5)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(4)
Willim Welsyn - Die Wolwe het belowe
(4)
Kry die JIP
(3)
Foto na Dans - Koning
(3)
Jack Parow - Cooler as Ekke
(2)
Van Coke Kartel - Voor ons stof word
(2)
Mees gekykte videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(2719)
Dronk vrou val op treinspoor.
(1258)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(1184)
Jack Parow - Cooler as Ekke
(1149)
Die Antwoord - Zef Side
(921)
Lady Ga Ga se nuutste
(882)
Taxi Violence - Devil 'n pistol
(728)
MTBS 2010
(720)
Single ladies - Beyonce Official Music Video
(698)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(620)
Woordewolk
Willem Welsyn
Britney Spears
Last of the American Girls
tiger
Owl City
Die NP Projek
Alice in Wonderland
Alicia Keys
Die wolwe het belowe
FND
Eclipse
antibiotika
Robert Pattinson
Twilight
vuvuzela
Sick Leaves
Justin Bieber
Van Coke Kartel
Harry Potter
sdfdsf
Fokofpolisiekar
New Moon
Lady Gaga
Ubuntu
Ke$ha
Taxi Violence
Rihanna
Zef Side
Straatligkinders
OK Go
JR
American Idol
test
Farryl Purkiss
Miley Cyrus
Adam Lambert
Rockspaaider
Die Antwoord
Muse
Oprah
Glee
HHP
Michael Jackson Thriller
Ghostbusters
JIP
MK
Jack Parow
Foto na Dans
MTBS 2010
Raka Unplugged musiekfees