Tuis
Nuus
Reviews
Musiek
Flieks
Boeke
DVD's
Blogs
Hunter Kennedy
Beer Adriaanse
Carryn-Ann Nel
JJ's
Ander
Video's
Musiek
s
Ubuntu-filmfees
Voorprente
JIP
Ander
Kiekies
Skole
Sport
Kultuur
Algemene Nuus
Leer & Presteer
Rockspaaider
2009
2010
2011
Events
Wes-Kaap
Oos-Kaap
Gauteng
Vrystaat
Wen
Matriekafskeidkompetisie
Tunes
Gratis MP3’s
--%>
Username:
Password:
Deadly Teen Choking Game
Deur:
Rozanne Els
| 16 Sep 2010
7
like dit
14
like dit nie
Ons doen 'n storie oor hierdie neiging. Lewer gerus kommentaar.
Jou vriend se naam:
Sy email adres:
Jou naam:
Jou email adres:
Boodskap:
Gebruikers Kommentaar (
15
)
Cila De Caprio
20 months ago
Darwin se wette na al die jare nog in aksie.
Rina Kotze
20 months ago
Jip, dit is 'n ou ding. 'n Outjie in ons skool het in 2000 so lank uitgepass hy het breinskade opgedoen. Moes van vooraf leer praat en loop. As kinders het ons nie besef hoe gevaarlik dit is nie.
20 months ago
As kinders het ons ook die speletjie gespeel,maar het geweet hoe ver om te gaan. Minder ernstige beserings het voor gekom. Vandag sien die kinders hierdie speletjie te gereeld op TV, veral die stoei. Dit is nie goed nie.By my skool is 'n seun wie se skouer al 4 keer uit potjie gegaan het, a.g.v. die speletjie. Hy ondervind geweldige pyn en ongema. Ek hoop die kinders sal gou tot inkeer kom, voordat meer lewens verwoes en geneem word.
20 months ago
dis baie tragies - nes al die ander on- dinge wat in die skole aan aan - ek lees nou net in die New Zealand nuus van die selfde ding-
20 months ago
Dit is niks nuuts nie.Ons het as kinders dit al van 1955 in die skole gedoen.Niemand het ooit daarvan gepraat nie en ons het nie besef hoe gevaarlik dit is.Dis goed dat dit nou op die lappe kom. Waarsku asb. ons kinders!Ek is 'n Ouma van 67 en het dit ook in St. 9 een keer gedoen. Dankie tog, ek het bygekom voor die pouse verby was. As die onnie uit die klas was het die seuns dit sommer in die klas probeer. Hulle kap vinnig om en kom weer gou by.
Bladsy 1 van 3
<< Vorige |
Volgende
>>
Naam:
Epos adres:
Lewer Kommentaar
Tik jou kommentaar hier in...
Top Videos
Top voted videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(48)
RS3 - Ambisie na Mening
(32)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(24)
Willim Welsyn - Die Wolwe het belowe
(17)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(14)
RS7 - Laaste Duplikaat
(13)
RS2 - Sonder Spore
(11)
MTBS 2011 - Hoërskool Stellenberg
(10)
Willim Welsyn – Friek Yt
(10)
RS6 - Anderkant die Maan
(8)
Mees bespreekte Videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(25)
Deadly Teen Choking Game
(15)
Matrieks in Margate
(11)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(8)
Die Antwoord - Zef Side
(7)
RS7 - Laaste Duplikaat
(7)
MTBS 2010
(6)
Tieners: Vroeg ryp, vroeg vrot?
(6)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(4)
Willim Welsyn - Die Wolwe het belowe
(4)
Mees gekykte videos
Kaptein span die seile - Straatligkinders
(7265)
Deadly Teen Choking Game
(7059)
Taxi Violence - Devil 'n pistol
(6449)
Jack Parow - Cooler as Ekke
(6323)
Die NP Projek - Kry die Jip!
(5034)
Dronk vrou val op treinspoor.
(4933)
MTBS 2010
(4865)
Die Antwoord - Zef Side
(4763)
Single ladies - Beyonce Official Music Video
(4557)
THE GODS - deur Willim Welsyn
(4371)
Woordewolk
Straatligkinders
Die Heuwels Fantasties
HHP
Farryl Purkiss
Ke$ha
Justin Bieber
Avontoer
Van Coke Kartel
Taxi Violence
Lady Gaga
Jax Panik
JIP
Rihanna
Miley Cyrus
2012
Britney Spears
MTBS
Die Antwoord
Twilight
Eclipse
MK
Rockspaaider
Ubuntu
Jack Parow
Foto na Dans