Minquiz is ‘n Fisiese Wetenskap vasvra-kompetisie wat deur Mintek geborg en deur die Universiteit van Vrystaat aangebied word.
Die span, bestaande uit Anton Taute, Chris Prinsloo en Paul Bester, het ‘n tweede plek in die Vrystaat behaal.
0
kommentare