Nog ’n lekker Afrikaanse fliek
Isabel Theron
2013-02-15 01:00

Klein Karoo is ’n opregte storie oor liefde, tweede kanse en drome, geskryf deur die bekroonde regisseur Regardt van den Bergh, wat bekend is...

Resensies

Familiedrama, tieners en dwelms

2013-06-19 15:00

Die Fosters is dalk nie jou gewone gesin nie, maar jy word ingetrek by hul daaglikse probleme en...

Tweede Spud-fliek kry vyf sterre

2013-06-18 11:15

Spud 2, die fliek-weergawe van die tweede boek in die blitsverkoper Spud-reeks begin later die week...

Visueel briljant, maar doen nie naam gestand

2013-06-14 15:15

Epic se titel word egter nie gestand gedoen deur die 3D-effekte of koningin Tara se...

Klankbaan goed, maar verveel ook

2013-06-06 15:00

Die musiek doen goed om ’n mens te laat reis tussen 2013 en die 1920’s (die jaar waarin...

Dié zombie-fliek is anders

2013-06-04 17:00

’n Fliek oor zombies? Tog nie weer nie, asseblief? Ek weet dis al oor en oor gedoen, maar...

No. 3 is Iron Man se beste nog

2013-05-31 14:00

Die storielyn is ongelooflik goed, die skurk is boser as ooit en die held is op sy beste.

Heuwels het hard ge-jam op skoletoer

2013-05-10 16:20

Stellenbosch se berge het weergalm met die musiek van Die Heuwels Fantasties. Black Handed Kites...

Meer as genoeg spanning

2013-05-09 13:10

Wanneer Joe (Joseph Gordon-Levitt) in Looper sy toekomstige self (Bruce Willis) moet vermoor, begin...

Carmen staan Lien se skoene vol op silwerdoek

2013-05-03 16:10

Lien se lankstaanskoene is ’n prent waarmee die kyker die pad kan loop. Dit het ’n...

Stephenie Meyer doen dit weer

2013-04-25 12:30

The Host is deur Stephenie Meyer, dieselfde skrywer van die Twilight-reeks, geskryf. Dit moet...

’n Moderne Feëverhaal vol geheimsinnigheid

2013-04-23 15:35

Glo jy nog steeds in feëverhale? Dan is Wings deur Aprilyne Pike net die regte leesstof vir...

Unorthodox Jukebox laat jou cool voel

2013-04-11 11:15

Liedjies soos Grenade en Just The Way You was net te oulik, te mooi en té liefie-diefie....

Die Kwart-Voor-Sewe-Lelie

2013-04-11 08:40

Die skrywer kry dit reg om alledaagse probleme op ’n komieklike manier voor te stel en skep...

Moenie dít by die huis probeer nie

2013-04-10 10:45

21 & Over is net so goed soos The Hangover, indien nie beter nie. Jy sal lag tot jou maagspiere...

Now 63 'n moet-hê vir musiek-junkies

2013-04-10 10:15

Ek is versot op die CD en hou veral van die verskillende klanke en popmusiek-genres wat saam gemeng...

Man on a Ledge 'n naelbyt-riller

2013-04-09 17:00

Aksie, drama, romanse en hope spanning is alles bestanddele wat Man on a Ledge ’n...