www.jip.co.za

'n Moewie oor Justin Bieber op pad

Daar is 'n rolprent oor Justin Bieber se lewe (al twee jaar daarvan, ok ok, 16) op pad.

Volgens thehollywoodgossip.com het 'n bron bevestig dat 'n rolprent oor Bieber voordat hy famous geword het, in die pyplyn is. Dit gaan glo soortgelyk wees aan 8 Mile, die rolprent oor die (baie meer suksesvolle en interessante) rapper Eminem.

Wonder wat hulle dit gaan noem – 4 mile?



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.