Ligte tot matige alkoholverbruik, veral rooiwyn, is nie net goed vir 'n vrou se hart nie, maar ook vir haar middellyf, het 'n studie bevind.
Die studie wat in die nuutste uitgawe van Archives of Internal Medicine gepubliseer is, het bevind dat vroue wat alkohol matig verbruik minder gewig optel en se kanse skraler is om gewig op te tel in vergelyking met nie-drinkers.
Lees die volledige berig hier.