www.jip.co.za

Zef neem die wêreld oor. Ja rêrig.

Die wêreld is op hol oor Die Antwoord. Selfs Katy Perry luister hulle musiek en tweet die groep se lirieke.

Volgens hulle is Die Antwoord wat gebeur het toe hulle "ingetap het into my f***ing inner zef".

En wat sê hulle oor hulle skielike sukses? Kyk hierdie baie interessante onderhoud nou.

Jy kan ook meer lees oor hulle hier.


www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.