Die volgende flieks het die afgelope naweek die meeste voete gelok op die hoofstroom-kringloop:
1. Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa*
2. Death at a Funeral
3. Marmaduke
4. Prince of Persia
5. Killers
* Dit is die derde week in 'n ry dat Schuster se prent op nommer 1 staan by plaaslike teaters.
Op die kunsfliek-kringloop het die volgende prente die meeste aftrek gekry:
1. Broken Embraces
2. The Imaginarium of Doctor
Parnassus
3. A Serious Man
4. Mother and Child
5. Endgame