'The Ring,' met Naomi Watts in die rolverdeling, is aangewys as die scaryste moewie die afgelope dekade, berig contactmusic.
DiƩ angswekkende riller het talle ander rolprente uitgestof, waaronder die kultus-treffer, Paranormal Activity.
Ander flieks wat die lys gehaal het, sluit in: Paranormal Activity, The Descent, The Strangers, 28 Days Later, Saw en The Orphanage.