www.jip.co.za

Stiek 'yt en word deel van 'n nuwe girl-band!


Sing en dans jy soos ‘n ster? Ons soek JOU!
Jou beloning: ‘n Ongelooflike loopbaan in die internasional musiekwêreld!
Komaan, raak mal, ruk los, stiek yt!
MAAK GOU!
Wees deel van die BESTE geleentheid om oornag ‘n ster te word.

JOU KONTAK: Mynie Grové vir ‘n internasional platemaatskappy
WANNEER: Saterdag 10 April 2010 om 09h00
WAAR: NEW SPACE TEATER 2, 3e vloer Langstraat 44, Kaapstad
ONS SOEK:
• Meisies tussen 18 en 25 wat uitstekend kan sing en dans
• Ons benodig 'n reënboogkombinasie: Dark Chocolate, Cadbury's, Caramel & Milky Bar - ief joe kets ma drif!
• Jou foto, asook klank- of video-opname

Stuur jou inskrywing so vinnig moontlik met duidelik gemerkte naam, telefoonnommers en sluit jou foto's en klank- en/of video-opnames in.

Stuur na: www.kwagga.co.za
Kliek op ‘oudisie' om jou inskrywing te ‘pos'.
(check facebook icon op www.kwagga.com en dit sal jou na ‘pages' & ‘events' neem

of
Stuur na:
Mynie Grové p/a POSBUS 423 MILNERTON 7435

of
Mynie Grové, POST RESTANTE, MILNERTON

of
e-pos na oudisies@kwagga.coza

Rig enige navrae by: amagroove@mweb.co.za of Sanja 084-393-5123




www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.