www.jip.co.za

Sandra Bullock gaan nie nog 'n baba aanneem

Gerugte doen die rondte dat die Oscar-bekroonde aktrise Sandra Bullock dit oorweeg om nog 'n baba aan te neem.

Haar verteenwoordiger het egter gerugte ontken dat die aktrise beplan om nog ‘n baba aan te neem.

Die Oscar-wenner het in April bekendgemaak dat sy en haar vervreemde man Jesse James het baba Louis in Januarie by hul familie verwelkom.

Die aanneming is twee maande voor James se ontrouheid aan haar goedgekeur, berig Nuus24.

Sien ook:
Sandra Bullock se huwelik loop deur
Sandra gaan skei
Sandra Bullock word ma



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.