Die Pretoria-uitdunne van Jip se Rockspaaider-kompetisie vir skoolbands vind vandag plaas (27 Augustus)!
Almal is welkom om Rockspaaider by die Cadillac Teater- en Klub by te woon.
DiƩ teater is in die Zambezi Retail Park, op die hoek van Zambezi- en die Baviaanspoortpad.
Die kompetisie skop 16:00 af en toegang is R30.
(Besoek www.cadillacclub.co.za vir meer inligting oor die teater en vir die GPS-aanwysings)