www.jip.co.za

Rapper Lil Wayne agter tralies

Lil Wayne is na vele vertragings uiteindelik vir 'n jaar tronk toe gestuur.

Die rapper het in New York skuld erken op aanklag van die besit van ammunisie wat verband hou met 'n voorval in 2007.

Lil Wayne se vonnisoplegging is eers vertraag deur die tandarts en het hy ook nege musiekvideos gemaak voordat hy moes tronk toe.

Lees die volledige berig hier.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.