www.jip.co.za

Quicksilver Pro Junior in April

Surfers moet solank al die waves vang wat hulle kan om voor te berei vir vanjaar se Quicksilver Pro Junior.

Die kompetisie sal op Durban se North Beach van 2 tot 4 April plaasvind. Vanjaar is daar twee nuwe kategorieë: Die "Futur Stars"-afdeling en die "King of the Groms"-afdeling.

Die kompetisie is vir surfers onder die ouderdom van 20 en die prysgeld is altesame sowat R75 000.

Vir nog inligting oor die event, resultate, videos, foto's en surfer-profiele kliek hier.

Inskrywingsvorms is hier beskikbaar.


 



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.