www.jip.co.za

Punt-leerders presteer in atletiek

Sewe van die Hoërskool Punt (Mosselbaai) se atlete het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap-kampioenskappe te Paarl deelgeneem.

Maureen Nel het 'n 3de plek verwerf in die spiesgooi.

Sy is gekies vir die Wes-Kaap-span wat op 26 tot 27 Maart in Sasolburg gaan deelneem aan die SA-skole atletiekbyeenkoms.

 




www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.