www.jip.co.za

Probeer dié kuur vir babbelas

Dit klink dalk na 'n ongewone oplossing vir die oggend na die aandjie uit, maar wetenskaplikes het bevind dat 'n paar glase vonkelwyn 'n kopseer in die oggend kan verhoed.

Maar voor jy die bottel sjampanje gryp, daar's 'n kinkel: terwyl tradisionele vonkelwyn koolstofdioksied bevat, het navorsing getoon dat wanneer suurstof in alkohol opgelos word, mense gouer nugter word.

Lees die volledige berig hier.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.