www.jip.co.za

Ons love Emma!

Die Harry Potter-ster Emma Watson, wat Hermione in die flieks vertolk, is onbetwisbaar 'n babe - en nou het sy boonop klereontwerpe vir People Tree gedoen.

En dit is supercool en classy ontwerpe vir meisies en ouens!

Mmm, is daar enigiets wat Emma nie kan doen?

Check bietjie haar ontwerpe hier.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.