www.jip.co.za

Miley Cyrus help American Idol

Die tienersensasie Miley Cyrus het verlede week die hoopvolle deelnemers van American Idol 'n bietjie touwys gemaak.

Cyrus het nie net die deelnemers gementor nie, sy gaan ook vandeesweek op die program optree.

Demi Lovato en Joe Jonas gaan glo ook in latere episodes die deelnemers kom help.

Lees die volledige berig hier.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.