Deur: Riana de Lange | Woensdag 24 Februarie 2010 10:16
'n Leerder van die Hoërskool Die Wilgers het onlangs in skaak uitgeblink.Eben Schutte (gr. 9) het vir die Gauteng-Noord o.16 A-span aan die SA Skaakbyeenkoms deelgeneem. Hy het bord 6 gespeel en 6/10 wedstryde gewen.
www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.