Die NP Projek - Kry die Jip!
awe checkit
watse dag isit vandag?
gaan koop gou die jip by jou naaste tak want die np projek is in die
jip en ons wag dat jy omblaai om leker saam ons te kan lag
kry die jip in koerante
kry die jip online
kry die jip elke maandag
en jou lewe is fine
kry die jip op mk
want die jip is dit werd
kry die jippie jippie jip my ou perd
Dit is Corlia, Clarissa, Rozanne en Sarietha checkit uit op jip dot co
dot za (jip.co.za) jy kan lees vani dinge wat die Bands aanvang soos
die funny goed van np want jack parow maak my bang
lees van dwelms seks en jou favourite musiek een ding is vir seker die
Jip is uniek
kry die jip in Die Burger
kry die jip online
kry die jip in die volksblad
en jou lewe is fine
kry die jip op facebook
kry die jip in Die Beeld
kry die jip op mxit
en jy is nooit weer verveeld
kry die jip in jou neus
kry jip die op jou skoen
kry die jip ini tiolet
en in n waatlemoen
kry die jip want dis cool
kry die jip ag ekskuus
kry die jip want hulle het die kiefste nuus
kry die jip freakin orals
kry die jip freakin gou
kry die jip by die winkel net vir jou
kry die freakin jip NOU
Lees meer oor hulle hier!