Die bestuurder agter die tienersensasie Justin Bieber is daarvan beskuldig dat hy die publiek in gevaar gestel het omdat hy nie getweet het toe die polisie vir hom gesê het hy moes nie.
Die voorval hou verband met 'n konsert einde verlede jaar waar Bieber sou optree. Bieber se aanhangers het glo buite beheer geraak en die polisie het vir Scott "Scooter" Braun gesê om op twitter aan te kondig dat die event gekanselleer is. Hulle beweer hy het dit eers 'n uur en 'n half later gedoen, terwyl Braun sê hy het net 7 minute gewag.
Lees die volledige berig hier.