www.jip.co.za

Justin Bieber kry sy eie strokiesprent

Justin Bieber is die nuuste in 'n lang lys celebs wat sy eie strokiesprent kry.

Die strokiesprent, van Bluewater Productions, gaan 32 blaaie beslaan en heet "Fame: Justin Bieber".

Soortgelyke strokies van Robert Pattinson en Lady Gaga is ook onlangs vrygestel.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.