www.jip.co.za

Justin Bieber kry rol op CSI!

Justin Bieber werk hard aan sy CV. Hy het pas 'n rol in CSI losgeslaan.


Die tienersangsensasie sal 'n jong seun vertolk wat 'n moeilike besluit oor sy enigste broer moet neem. Bieber sal in die eerste episode van die nuwe seisoen sy eerste verskyning maak en sal ook later in die reeks te sien wees.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.