www.jip.co.za

Justin Bieber gaan memoir vrystel

Hy het al talle jong meisie se knieë lamgemaak en hopelik sal hy hulle nou kan kry om te lees...


Die 16-jarige popster Justin Bieber het 'n ooreenkoms met HarperCollins aangegaan om 'n geillustreerde memoir van sy lewe uit te bring. Die memoir sal as "Justin Bieber: First Step 2 Forever: My Story," bekend staan.

Die boek sal na verwagting in Oktober op die rakke wees en volg die jong ster se vinnige pad na sukses vandag hy die eerste keer op YouTube raakgesien is.

Sien ook:
'n Moewie oor Justin Bieber op pad
Justin Bieber kry sy eie strokiesprent


 



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.