www.jip.co.za

Is jy Suid-Afrika se nuwe mooiste?

Die soektog het begin vir Suid-Afrika se nuwe JIP Face of Destiny! Is jy SA se nuutste top-model?

Daar is fantastiese pryse op die spel, asook die kans om outomaties vir Mnr. en Mej. Suid-Afrika te kwalifiseer!

Die verskillende kategorieë waarvoor jy kan inskryf, is:
– Seuns en dogters ouderdomme 5-8 en 9-12
– Tieners en volwassenes ouderdomme 13-17, 18-25 en 26-38.

Staan 'n kans om 'n deel van R220 000 se pryse te wen. Die pryse sluit onder meer in:

Pryse van Hair Studio International Tyger Vallei ter waarde van R40 000 (alle kategorieë)


Wella produkte ter waarde van R10 000 (kategorie - 18 tot 38)


TCB GROUP : Vakansies ter waarde van R60 000 (kategorie - 18- 38)


Jewellery Design Studio-pryse ter waarde van R50 000 (alle kategorieë)


Victoria Jackson-grimering ter waarde van R4000 (kategorie - 18- 38)

Die reëls is as volg:

1. Die inskrywingskoste beloop R200 en sal nie terugbetaal word indien jy jou inskrywing kanselleer nie. Die geld moet inbetaal word by die volgende rekening: Nedbank Centurion Takkode: 162145; Tjekrekeningnommer: 1621241254; Rekeningnaam:
Destiny Models, Casting & Productions.
‘n Bewys van betaling moet saam met jou inskrywingsvorm per e-pos gestuur word na jacques@destinymanagment.co.za. Jy kan dit ook faks na 086 655 4939 of by die Tygervallei Sentrumbestuurkantoor of die kantore van Destiny Artist Management by 25 Genl Wynand Malanstraat, Welgelegen 7500 aflewer.
2. Die kompetisie is oop aan almal tussen die ouderdom van vyf en 38.
3. Die wenner moet himself/haarself beskikbaar stel vir promosiewerk by Tygervallei.
4. Alle inskrywings moet vooruit betaal word voordat jou inskrywing geldig is.
5. Die pryse is nie omruilbaar vir kontant nie.
6. Die beoordelaars se besluit is finaal. Finaliste sal gekies word op grond van foto's in elke kategorie.
7. Die inskrywings sluit op 4 September 2010.
8. Alle inskrywings moet ‘n kop-en-skouer-foto asook ‘n vollengte foto insluit.
9. Slegs die vyf finaliste in elke kategorie sal gekies word om in die finaal deel te neem.
10. Al die deelnemers wat vir die top-10 in elke kategorie gekies word, moet vir drie repetisies beskikbaar wees.
11. Alle deelnemers wat in die kategorie vroue tussen 18 en 25, asook mans 18 tot 30 inskryf, moet swemdrag dra.

Skryf hier in!

Onthou, jou inskrywing is eers geldig nadat jy die bewys van betaling gestuur het.

Vir meer inligting skakel Destiny Artist Management by 021 801 2618 of 082 350 2857 of 083 517 7489. Jy kan ook 'n e-pos stuur aan info@destinymanagement.co.za.

Hou die JIP website dop vir foto's van inskrywings en nuus oor die kompetisie!

Jewellery Logo



hair studio


ccouture


vj


 


tv


 


tcb

ncp


kc


 


bloemendal


 


pen


 




zorgvliet



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.