Die fluitjie het geblaas en die resultate is in: Hier is die toptien rugbyskole in Suid-Afrika.
Die toptien posisies word gevul deur skole van Gauteng, Wes-Kaap en die Oos-Kaap. Die eerste span van KwaZulu-Natal het die lys net-net gemis met 'n 11de posisie. Baie geluk aan Grey college wat met die topposisie spog! - Saschoolsports.co.za
