Die rooikop-ster van Harry Potter, Rupert Grint, ook bekend as Harry se beste vriend Ron, het onlangs sy sekstoneel in 'n nuwe fliek saam met sy ouers gekyk...kan jy sê: AWKWARD!
Volgens Rupert was dit reeds moeilik om die toneel, wat in sy nuwe fliek "Cherrybomb" gesien kan word, te skiet, maar was dit veel erger om dit daarna saam met sy ouers te kyk.
Hulle het die toneel gekyk sonder om 'n woord te sê en daarna het niemand daaroor gepraat nie, het Grint gesê.
Lees meer oor die Harry Potter-ster se ervaring.