www.jip.co.za

Harry Potter-ster dink Justin Bieber is 'n meisie

Die Harry Potter-ster, Daniel Radcliffe, was verbaas om uit te vind Justin Bieber is nie 'n meisie nie.

Buiten dat Radcliffe eers twee weke gelede van Bieber gehoor het, het hy ook gedink dit is 'n meisie wat "Baby" sing toe hy die treffer oor die radio hoor.

Teenhollywood.com berig dat hy wel weet wie Lady Gaga is en 'n groot aanhanger is.

Sien ook:
Rolprentstel vat vlam
Harry Potter glo na die politiek



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.