Duisende leerders was vroeg uit die vere om sowat 20 000 toeskouers te wys watter skool is baas by vanjaar se MTBS.
Dit was 'n energieke dag, met fantastiese gees en energie. Die Hoƫrskool Stellenberg het weereens met die sangbeker weggeloop terwyl die Hoƫrskool DF Malan se atlete vir die vyfde agtereenvolgende jaar die atletiekbeker verower het.
Kyk hier die foto's van MTBS 2010 en stuur vir ons nog foto's en video's na jip@media24.co.za