www.jip.co.za

En die nuwe lede van die Rock 'n Roll Hall of Fame is...

"Thank you for the music!" ABBA is onder die kunstenaars wat volgende Maandag by die Rock 'n Roll Hall of Fame ingelyf gaan word.

Faith Hill en Chris Isaak tel onder die kunstenaars wat gaan optree wanneer onder andere ABBA, Genesis, Jimmy Cliff, The Hollies en The Stooges vereer word.

Ook David Geffen, Barry Mann en Cynthia Weil, Ellie Greenwich en Jeff Barry, Jesse Stone, Mort Shuman en Otis Blackwell word vir hul agter-die-skerms legendariese werk vereer.

Om te sien watter bekendes die nuwe "lede" gaan voorstel, kliek hier.


 


Read more: http://www.nydailynews.com/entertainment/music/2010/03/04/2010-03-04_faith_hill_chris_isaak_maroon_5_will_perform_at_rock_n_roll_hall_of_fame_inducti.html#ixzz0hfQeBeQ7



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.