Emma Watson, beter bekend as Hermione in die Harry Potter-reeks, se nuwe rocker boyfriend, George Craig, het ontken dat Watson 'n cameo-rol vir hom gereël het in die laaste aflewering van die Harry Potter-reeks.
Volgens hom is hy net "te cool" om deel van die movie te wees.
Die paartjie het volgens teenhollywood.com op 'n fotosessie vir Burberry ontmoet en Watson het onlangs in 'n musiekvideo van Craig se band gespeel.
Sien ook:
"Hermione" is 'n hondjie in musiekvideo