Sy's nou nie Paula "two words: phenomenal!" Abdul nie, maar na haar eerste aand in die beoordelaarsstoel, is dit duidelik ons kan nog baie snaakse kommentaar op die negende seisoen van American Idol verwag.
Die verskriklike vernederings van American Idol is vir eers verby en kan ons nou goeie talent (hulle het dit darem so ver onder Simon Cowell gemaak) op ons televisieskerms verwag.
Lees die volledige berig oor hoe Ellen die gehoor laat skater het van die lag hier.