'n Aantal leerders van die Hoërskool Die Wilgers is in die Noord-Transvaal Bokkie Hokkie-span ingesluit.
Hulle sal in die vakansie (21- 25 Julie) aan die Nasionale Bokkie Week toernooi deelneem.
In die A-span is : Dean Willlemse en Freek vd Merwe en die B-span is Carl Schulz en Herman Basson.