www.jip.co.za

Die NP Projek - Kry die JiP!

Die awesome duo bekend as Die NP Projek is Maandag in die JiP! Moet dit nie misloop nie, want die ouens maak die lekkerste "gatvat ripoff"-musiek en net om vir jou 'n voorsmakie te gee van wat jy Maandag kan verwag het Die NP Projek vir JiP ons eie song geskryf.

Luister dit hier!


Of laai dit hier af: http://www.jip.co.za/nsp/kry_die_jip.mp3  Regskliek op die skakel en sê "save link as".

Lees die lirieke hier.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.