Die aktrise Angelina Jolie het erken haar vierjarige dogtertjie, Shiloh, wil 'n seuntjie wees.
Die aktrise, wat ses kinders met Brad Pitt het, het in die Augustus-uitgawe van Vanity Fair erken dat sy Shiloh aanmoedig om haar "tomboy"-kant te aanvaar, berig die Daily Mail.
"Sy wil 'n seuntjie wees. So ons moes haar hare sny. Sy hou daarvan om seuntjie-alles te dra. Sy dink sy is een van die broers," sê Angie glo.
Sien ook:
Brangelina loop die troupaadjie