www.jip.co.za

Ai, was The Biebs net al 18...

So voel Kim Kardashian! Die sosiale vlinder het in 'n onlangse onderhoud gesĂȘ sy sou definitief met Justin Bieber uitgegaan het as hy al 18 was.

Volgens haar het Justin 'n lekker "swag" aan hom waarvan sy hou, berig E!Online.

Sien ook:
Justin Bieber is geen engeltjie nie



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.