www.jip.co.za

Affies maak skoonskip by netbalkampioenskappe

Die Hoër Afrikaans Meisieskool Pretoria (AHMP) se eerste netbalspan het verlede naweek hul ongelooflike segetog voortgesit toe hulle die uitdaagafdeling van die nasionale skolefees en uitdaagtoernooi in Boksburg gewen het.

Die meisies van Menlopark het die feesafdeling gewen.

Hier is al die eindstryde se uitslae:

o.12: Laerskool Hennopspark 23, Laerskool Weirdapark 22.
o.13-Uitdaag: Laerskool Menlopark 25, Laerskool Bailliepark 17.
o.13-Fees: Laerskool Elarduspark 18, Laerskool Randhart 15.
o.13-Uitdaag (Plaat): Nageng 15, Lehutso 10.
o.14: AHMP 22, Menlopark 20.
o.15: AHMP 27, HS Waterkloof 18.
o.16: HS Rustenburg 18, HS Monument 14.
o.17: HS Menlopark 28, HS Rustenburg 15.
o.18-Uitdaag: AHMP 25, HTS Middelburg 15.
o.18-Fees: HS Menlopark 24, HS Waterkloof 19.
o.18-Uitdaag (Plaat):
Rosina Sedibane 18, HS Tweeling 12.



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.