www.jip.co.za

AFDA-student maak advertensie vir die moewies

'n Student van AFDA (African Film and Dramatic Arts) en sy produksiespan het die Ster-Kinekor Teater/Vision Mission advertensiekompetisie gewen.

Filmstudent Wicus Labushagne en sy produksiespan is verlede week bekroon as die wenners van dié kompetisie. Die span se wen-advertensie "Flying Glasses" sal nou voor die moewie in Ster-Kinekor teaters gewys word.

AFDA studente moes as deel van hul praktiese studies advertensies vir dié projek vervaardig. Die kernboodskap wat moes deurgegee word was: "700 000 kids in South Africa suffer from degenerating sight. Donate R2.50 to Vision Mission when buying your movie tickets at Ster-Kinekor". Vier van die student-vervaardigde advertensies is geselekteer en gewys by die 'n plegtigheid waar Wicus en sy span toe met die louere weggestap het.

Hier is die volledige crew details van die vier Vision Mission advertensies.

WENNER
Fl! ying Glasses (Cape Town)
Wicus Labushagne (Director)
Saskia Schiel
Franco Jooste
Jessica Visser

RUNNER-UP
Tra La La: (Johannesburg)
Jacque Visagie (Director)
Tapiwa Chipfupa (Producer)
Motheo Moeng (Cine)
Jackie Lotz (PD)

RUNNER-UP
Satchmo (Johannesburg)
Lauren Adendorff (Director)
Bryce Bowers (Producer)
Sindisiwe Hirschowitz (Producer)
Jessica Kleinhans (Assistant Director)
Barry Buttress (Cine)
Maritza Boucher (Editor)
Mario Shaikallis (Sound)

RUNNER-UP
Hammer (Cape Town)
William Nicholson (Director)
Steele Stride
Ziane Le Roux
Mariius Strydom
Sarah Faye Demunyk
Jade Harworth
Cait Pansegrouw
Pierre De Villiers
Ashlea Downes



www.jip.co.za © Copyright 2009 - All rights reserved.