Kyk Hier
Reviews
Sport
Blogs
Video's
Kiekies
Skolenuus
Rockspaaider
Events
Wen
Username:
Password:
Kyk Hier
Hartswater se diamante
Sarah-Lee Cloete, Maryna Wolhuter en Marjomalè Kernekamp is sportsterre van die Hoërskool Hartswater.
0 opmerkings
Diamantveld se netbal beste in Noord-Kaap
Die eerste netbalspan van die Hoërskool Diamantveld kan steeds as die voorste netbalspan in die Noord-Kaap beskou word.
0 opmerkings
Sportuitslae - HS Overberg vs HS Stellenbosch
Uitslae van die sportwedstryde wat tussen die Hoërskool Overberg en die Hoërskool Stellenbosch gespeel is.
0 opmerkings
Affies maak skoonskip by netbalkampioenskappe
Die Hoër Afrikaans Meisieskool Pretoria (AHMP) se eerste netbalspan het verlede naweek hul ongelooflike segetog voortgesit toe hulle die uitdaagafdeling van die nasionale skolefees en uitdaagtoernooi in Boksburg gewen het.
0 opmerkings
Kaapse netbal lyk só
Die jaarlikse nasionale skolenetbaltoernooi, wat vanweë die Wêreldbeker-sokkertoernooi nie soos gewoonlik in die winter-skoolvakansie kon plaasvind nie, word nou van eerskomende Vrydag in Boksburg aangebied.
0 opmerkings
Droom seisoen vir Wilgers
Verskeie spanne van die Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het daartoe bygedra dat dié skool vanjaar sy beste netbalseisoen tot nog toe beleef het.
0 opmerkings
Brandwag-netbal kook
Die o.16-netbalspan van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage vertrek op 29 Julie na Boksburg om aan die Suid-Afrikaanse skole-uitdaging daar deel te neem.
0 opmerkings
Grens se netbal beste in Oos-Kaap
Die Hoërskool Grens se netbal floreer en is vanjaar weereens ‘n span om mee rekening te hou.
0 opmerkings
Stellies tref die net goed in Bloem
Die o.19?A- en die o.16?A-netbalspan van die Hoërskool Stellenberg het van 22 tot 25 Mei aan die prestigeryke Super14-toernooi van die Hoërskool Sentraal in Bloemfontein deelgeneem.
0 opmerkings
Affies netbalspanne doelgerig
Wanneer iemand in die noorde "netbal" sê, dink mens amper outomaties aan die o.18 A-span van die Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria.
1 opmerkings
Bladsy 1 van 2
<< Vorige |
Volgende
>>
Woordewolk
Wilgers
Afrikaans
facebook
Sandra Bullock
Dwelms
Eclipse
Lady Gaga
Tennis
Rockspaaider
Angelina Jolie
Marlow
Gossip Girl
Jessica Simpson
hokkie
tieners
Rooies
JIP
kknk
Sport
Taylor Momsen
ATKV
Mel Gibson
Wiskunde
Idols
rugby
Rooies
Katy Perry
Michael Jackson
The Plastics
Seks
Jack Parow
Percy Williams
Britney Spears
Lindsay Lohan
Twilight
Miley Cyrus
MK
eminem
Atletiek
Paris Hilton
Cravenweek
Die Antwoord
uitslae
Krieket
netbal
Twitter
Justin Bieber
Robert Pattinson
interskole
Kristen Stewart
Top
Top voted artikels
Glimlag vir die kamera
(215)
JIP loer onder die lakens
(147)
"Ek's anders": Gay-tiener-wees
(100)
Vroulike kurwes het dieselfde effek as dwelms
(92)
14 en swanger
(88)
Matriekafskeidkompetisie: Die groot aand
(76)
Zapiro oor Joost
(74)
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
(66)
Foto's is vir ewig...
(64)
Modern, positief en konsekwent...
(57)
Mees bespreekte artikels
"Ek's anders": Gay-tiener-wees
(306)
JIP loer onder die lakens
(269)
14 en swanger
(125)
Meerderheid van ouers is pro-lyfstraf - studie
(120)
Pakslae maak glo kinders aggressief
(99)
Matriekafskeidkompetisie: Die groot aand
(82)
Is Smit nog goed vir die Bokke?
(60)
Die wonderlike wêreld van 7de Laan
(56)
Wie het Pedrie 'n held gemaak?
(54)
"My God is lief vir gays!"
(54)
Mees geleesde artikels
JIP loer onder die lakens
(40263)
"Ek's anders": Gay-tiener-wees
(19277)
Matriekafskeidkompetisie: Die groot aand
(15309)
14 en swanger
(15308)
Vroulike kurwes het dieselfde effek as dwelms
(12387)
Tieners verkies ritme teenoor kondome
(12292)
Vergewe ons Joost hierdie hospitaal-aangee?
(10332)
Tieners, dwelms en drank
(9501)
Popkultuur seksualiseer jonges té vroeg
(9296)
Jonk en jeukerig - Maties 2010
(8347)