Die wêreld is op hol oor Die Antwoord. Selfs Katy Perry luister hulle musiek en tweet die groep se lirieke.
Volgens hulle is Die Antwoord wat gebeur het toe hulle "ingetap het into my f***ing inner zef".
En wat sê hulle oor hulle skielike sukses? Kyk hierdie baie interessante
onderhoud nou.
Jy kan ook meer lees oor hulle
hier.