Zapiro oor Joost

  • 74
    like dit
  • 8
    like dit nie

As jy nog nie Marco Botha se opiniestuk oor Joost gelees het nie, doen dit dadelik.


En laat weet ons wat jy dink deur te registreer en kommentaar te lewer onder die storie.

Gebruikers Kommentaar (7)


  • 2 months ago
    Joost verdomp wie?
  • ella
    2 months ago
    HI DAAR DIS NOU AL OU NUUS LAAT DIE MAN EN SY GESIN TOG NOU IN
    VREDE SODAT HULLE HUL LEWENS KAN REG KRY ASB HET JULLE MENSE NIKS
    OM TE DOEN NIE
  • H Roos
    3 months ago
    Dit is nou genoeg, alles is al vergete kom ons kom nou daaroor asb.
  • Mel*
    5 months ago
    Dit het sy boek verkoop, maar gaan alles in die lewe net oor geld en sukses? Sy gedrag het 'n ewige merk gelos op sy familie en homself.

  • 5 months ago
    Dit het sy boek verkoop, nie waar nie?
Bladsy 1 van 2
<< Vorige | Volgende >>
Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar