Wen 'n Justin Bieber-kersalbum!

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Justin Bieber se nuwe album.

Is jy 'n fan van Justin Bieber?

Dan is dit nou jou kans om sy jongste album te wen.

JIP gee drie kopieë van Justin Bieber se Under the Mistletoe weg.

Al wat jy hoef te doen om te wen is om die woord "Justin" en "jou naam, van en ouderdom" na 45519 te SMS.

Die kompetisie eindig 12:00 Maandag, 19 Desember.

Skryf nou in!

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar