Wen kaartjies vir die Avontoer in Mosselbaai!

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Wil jy deel van die Avontoer wees?

Afrika se grootste rock 'n roll toer, Die MK Avontoer, se aanslag op die kus begin eersdaags.


Vandag (Donderdag) gee JIP en die MK Avontoer twee stelle dubbelkaartjies weg vir die gig in Mosselbaai op 29 Desember.


As jy kaartjies wil wen, skryf HIER op ons Facebook-muur jou kontaknommer en een rede hoekom ons die kaartjies vir jou moet gee.


Die kompetisie eindig vandag 17:00.


Van die bands wat gaan optree sluit Van Coke Kartel, Zinkplaat, Die Tuindwergies, Holiday Murray, New Holland en The December Streets en Die Heuwels Fantastiesin.


Gig details:
29 Desember
Pirates Bar @ Diaz Strand Hotel in Mosselbaai


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar