Wen kaartjies vir Zebra & Giraffe!

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Zebra & Giraffe

Zebra & Giraffe tree Sondag, 26 Desember, in die botaniese tuin Kirstenbosch op as deel van die Old Mutual Somerkonsertreeks.

Drie lesers kan elk 'n stel dubbelkaartjies wen.

SMS "Zebra" en "jou naam, van en ouderdom" na 45519 om te wen. Die kompetisie eindig Woensdag om 17:00.

Kaartjies is ook by Computicket beskikbaar en wissel tussen R75 en R100.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar