Wen kaartjies vir Foto Na Dans en Flash Republic

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie

JIP gee drie dubbelkaartjies weg vir Sondag se Old Mutual-somerkonsert met Foto Na Dans en Flash Republic in die botaniese tuin Kirstenbosch.

SMS "Flash" en jou "naam, van en ouderdom" na 45527. SMS'e kos R1,50. Die kompetisie sluit Woensdag om 17:00.

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar