Wen kaartjies na die I * > BLOCK PARTY!

  • 1
    like dit
  • 0
    like dit nie

Wen kaartjies na die grootste partytjie van die jaar by Assembly 15 Desember!


CONVERSE neem Donderdagaand Harringtonstraat in Kaapstad oor en gooi een massiewe partytjie. Van die bands wat gaan optree sluit in: 340ml, Shadowclub, Niskerone, Sibot, New Holland, Lapse, Sedge Warbler, VGA, Funafuji, Haasbroek, Tommy Gun, Kid Fonque, Bteam en nog baie meer.

Jy wil nie die amptelike I * > BLOCK PARTY misloop nie.

Twee JIPPERS staan die kans om elkeen 'n stel dubbelkaartjies na dié awesome partytjie te wen.

Al wat jy hoef te doen is om jou naam, van en selnommer te email na info@jip.co.za voor 17:00 vanmiddag (Dinsdag)!

As jy nie wen nie, kan jy altyd kaartjies vir R60 by die deur kry.


 

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar