Wat’s tops by die flieks?

  • 0
    like dit
  • 0
    like dit nie
Pedro Almodóvar se nuutste fliek, Broken Embraces – met Penelope Cruz in een van die hoofrolle – is tans voor in die koor op die kunskringloop.

Die volgende flieks het die afgelope naweek die meeste voete gelok op die hoofstroom-kringloop:

1. Schuks Tshabalala's Survival Guide to South Africa*
2. Death at a Funeral
3. Marmaduke
4. Prince of Persia
5. Killers

* Dit is die derde week in 'n ry dat Schuster se prent op nommer 1 staan by plaaslike teaters.

Op die kunsfliek-kringloop het die volgende prente die meeste aftrek gekry:
1. Broken Embraces
2. The Imaginarium of Doctor
Parnassus
3. A Serious Man
4. Mother and Child
5. Endgame

Gebruikers Kommentaar (0)

Naam: Epos adres:

Lewer Kommentaar